Op die Kalendar

Kalendar foto

Ons verwelkom die nuwe jaar

Ons verwelkom die nuwe jaar met ope arms en sien uit vir wat 2026 vir ons kinders gaan inhou! Dankie vir elke persoon wat ‘n bydrae gemaak het in 2025, ons waardeer elke bietjie hulp opreg baie en sien uit om weer saam met u te werk om ons kinders se lewens te verbeter.

Dit gesê, hou ‘n ogie op die blad vir alle opkomende geleenthede waar u betrokke kan raak!